Modulekode | KUB 802 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | Hierdie module bied studente 'n gedetailleerde kennis en begrip van die onderliggende teorie en diverse bepalings van toepaslike internasionale en plaaslike wetgewing, sowel as praktiese leiding in die toepassing daarvan. Die volgende aspekte word binne die konteks van gevorde kuberreg inligting- en kommunikasietegnologiereg behandel: (a) Algemene inleiding tot internasionale en plaaslike inligtingtegnologiereg (b) Algemene beginsels van internasionale en plaaslike elektroniese kontraksluiting (c) Capita selecta uit die elektroniese doen van sake: aanlyndobbelary, vendusies en die verkoop van beperkte goedere, elektroniese betalingsmetodes en digitale hantering van banksake/finansiële dienste (d) Verbruikersbeskerming (e) Privaatheid en databeskerming (f) Vryheid van spraak op die Internet (g) Kubermisdaad (h) Elektroniese uitdagings vir kopiereg (i) Domeinnaamregulering, -beheer en geskilbeslegting (j) Internetdiensverskaffer (IDV)-regte, -pligte en -aanspreeklikheid |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Handelsreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App